Saturday, September 22, 2007
duitsland
Hy's weg. Tien dae van droogte, hel, ellende. Is dit regtig so erg? Waarskynlik nie. Ek sal dit ook oorleef.
Saturday, September 01, 2007
happy days :-)
Ek is gelukkig! Ek glimlag, ek's nice met almal. Dis weird. Daar is iets omtrent hierdie man. Ons is nou al omtrent 6 maande saam, en terwyl albei van ons issues het, is hierdie nog steeds die normaalste verhouding waarin ek al was.
Drie-uur die oggend: "I will not give you up."
Dit gee my hoop.
Lyk asof die kinders darem orraait is met die idee dat hulle pa iemand sien. En ek..... ek is omring deur mense met baba's, swanger vroue, goedbedoelde advies. Fokken irriterend. Maar dit raak makliker.

Subscribe to:
Posts (Atom)