kan nie glo my versekering is so simpel nie - my laptop is 'n maand gelede gesteel en ek het nou nog nie 'n uitbetaling gekry nie! goeie hemel. voel asof my vingers afgekap is as ek sonder 'n rekenaar en sonder internet moet aansukkel. om alles te kroon is ek besig met die nuwe jaar se unisa vakke - en dis moeilik om opsommings te maak as jy nie jou eie handskrif kan lees nie.
nuwe dorp is fabulous, by the way. ek bly lekker. ek werk lekker. het nie gedink dis moontlik nie, maar ek sien uit daarna om in die oggend te gaan werk. weird
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment