Saturday, February 03, 2007

life is looking up

Ek is nou al 'n maand hier op die nuwe plek - en kan nog steeds nie glo ek bly en werk so lekker nie! Voel asof daar 'n nuwe wind deur my lewe waai, asof alles beter gaan. Ek is bang dis die "upside" van die siklus, dat ek binnekort weer deur 'n donkermaan beweeg.....
Depressie is gevaarlik.

No comments: