Sunday, April 22, 2007

the suspense is killing me

Ek wag al weer. Dis besig om 'n gewoonte te raak. Hy is altyd laat maar dis onmoontlik om vir hom kwaad te raak. Hierdie verhouding werk doodeenvoudig nie so nie. Ek is vir hom 'n veilige, non-judgemental plek - waar hy sy diepste, donkerste vrese en drome kan deel, en ek myne. Dit werk.

No comments: