So 'n eenvoudige opmerking - en so fokken insensitive. Asof ek nie genoeg insecurities het nie. Het ek rede om te wonder? Wat maak ek in elk geval hier?
Vandag saam met N gaan kyk vir klein goedjies wat die kinders simboliseer, om aan die mobile te hang (vir kunsklas, natuurlik). Dit was cool, net moeilik om uiteindelik tussen so baie kinderspeelgoed te wees. Sy liefde vir sy kinders is duidelik - en hulle sal altyd sy eerste prioriteit wees. So waar pas ek in? Of eintlik: pas ek in? Nee.
More oggend gaan ons weer sleutelhouers soek: met prentjies. Twyfel of ons die Pieta, Ophelia of Dali se Crucifixion of St John op sleutelhours gaan kry, maar mens kan net hoop.....
Ek kan sien ek gaan baie meer sjokolade nodig hĂȘ om hierdie verhouding te oorleef.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment