Wednesday, February 14, 2007

hel

te hel met depressie, ek GENIET my lewe vir 'n verandering. JP het vandag gebel en my 'n happy Valentine's day gewens - en dis oukei. Hy's amper sestig (of dalk al sestig) maar ten minste het hy gebel. ten minste het IEMAND gebel. en die meisietjie langsaan het vir my en Tish elk 'n handgeskrewe 'ek hoop tanie voel spishaal van walintynsdag'-kaartjie kom gee. ander-ek skryf sy kom kuier in maart, haar sussie in die UK kom vir die volgende twee weke kuier. ensovoorts. nice day.

No comments: