skip to main |
skip to sidebar
naweek
Hy is in die Kaap. Sonder my. Drink heeldag tequila en wag vir die dag (vandag) terwyl ek wag vir 'n ander dag: môre. Intussen bak ek beskuit en was die kombuisvloer en dink aan die window display wat ek nog moet organiseer. Nie dat dit my werk is nie.....
No comments:
Post a Comment