Wednesday, May 30, 2007

eendag 3

eendag was daar 'n man wat van 'n cottage aan die weskus van ierland gedroom het. hy het al hoe meer die woord "ons" gebruik wanneer hy praat oor die toekoms. isabel het haar bedenkinge gehad maar alles was perfek. dalk té perfek.

No comments: